Waar loop Afrikaans in die Wêreld?

Hieronder volg statistieke net vanaf DNS se data van wie besoek ons webblad en blog. Hopelik om Afrikaans te lees. Ons wil baie graag van jou hoor – laat asseblief kommentaar. Al is dit net om te sê van waar in die wêreld is jy.

Totale besoeke vir die laaste jaar. Meeste besoeke uit Nederland.
Besoeke uit SA vir laaste jaar maar 3.9% van totale.
Amper 20 000 besoeke vir die laaste maand.
Nederland bly ons grootste besoeker.