Blou agter allesalles wat val of al verval is die Pierneef bome die doring draad visierdie maan wat krom is, kom maak n draai by
0 $ onder die geloei van die wind waaier wolke deur kliptralies soos droombesems waar hulle teen die gekneusde horison stilweg prentjies verf deur die
0 $ waar jy my hare saggies in sterstof verf het die maan jaloers gekyk hoe die melkweg in spikkels deur my oë tree my
0 $ Rooikappie #2018 Geskryf deur Brechje Visagie. Die man se skaduwee raak-raak aan die soom van Rooikappie se mantel. Rooikappie loer oor haar skouer.
Onder die afdeling “Wie doen Wat” gee ons aan elkeen van ons skrywers geleentheid om ‘n artikel of advertensie te plaas wat hul persoonlike
“Goeie dôner, Emma, het jy nou wragtag gedink ek gaan jou nie herken nie?” Die woorde galm in haar ore. Sy was dan so seker
Soms kom die winter met sagte snikke In die somerstof En die bome skinder saam Oor verskroeide lentedrome Soms donder die wolke in malende
Uittreksel uit Straatligte in die mis:- 12. My Moeder Ek sien my moeder glimlag uit die hemel vir my Sy was die beste mamma
Sjoe (vr)ouens! Ek is nie seker wat en hoe dinge besig is om te gebeur nie ?! Dis absoluut fenomenaal. Ek het presies 2 weke
Woorde wat waai Marsofine se debuutbundel is pas vrygestel. Sy het verskeie ATKV toekennings vir die gedigte in hierdie bundel ontvang. Bestel hierdie “moet hê” direk
Boeke deur Martha Poller Tuiskoms: Bestaan uit kort stukkies wat op haar blog verskyn het. Hagar: ‘n Bybelse roman oor die lewe van Hagar, Sara
ek vra nie vir wonderwerke en weelde nie. ook nie vir oplossings of antwoorde nie. al wat ek begeer, is om gelees te word. verdwaal
https://www.facebook.com/Dans-Van-Die-Veer-1627737930608108/?ref=br_rs
Die Siekte het jou leeg gesuip, tot op die been. Jy het lankal Vader Tyd se hand in die heelal gevoel, selfs skalks vasgehou met
Kokon my toe in ragfyn sy. Bely dan, herhaaldelik, jou gevoel vir my. Stryk my neer, maak glad my siel; Laat my vergeet ek was
* Foto krediet – google waar my oë bakhand na jou staar fontein die skelle wete die son het in die siel van jou oë
* foto krediet – google huilend wolf my verlange oor die krom van die sekelmaan aandblomreuke salf die kneusings van my siel terwyl bidwoorde fetus
0 $ (*foto krediet aan google) smeltend huil die heelal en vlerkloos het die skanse weggeval as die kettings van vervloë sprokies anker in