0 $ deur die vloedgolf van vele dae het ons twee saam begin stap en midde-in die veertigdae storm het die tortel my vrede met
Binnekort Beskikbaar Intussen is hier so voorgereggie net om die smaakkliere behoorlik te prikkel.
0 $ onder die geloei van die wind waaier wolke deur kliptralies soos droombesems waar hulle teen die gekneusde horison stilweg prentjies verf deur die
0 $ waar jy my hare saggies in sterstof verf het die maan jaloers gekyk hoe die melkweg in spikkels deur my oë tree my
Soms kom die winter met sagte snikke In die somerstof En die bome skinder saam Oor verskroeide lentedrome Soms donder die wolke in malende
Uittreksel uit Straatligte in die mis:- 12. My Moeder Ek sien my moeder glimlag uit die hemel vir my Sy was die beste mamma
0 $ Tweede kans Hy het lelik drooggemaak. Soos wat hy al in sy lewe verbrou het, is dit geen wonder dis nou pay
Sjoe (vr)ouens! Ek is nie seker wat en hoe dinge besig is om te gebeur nie ?! Dis absoluut fenomenaal. Ek het presies 2 weke
Woorde wat waai Marsofine se debuutbundel is pas vrygestel. Sy het verskeie ATKV toekennings vir die gedigte in hierdie bundel ontvang. Bestel hierdie “moet hê” direk
Boeke deur Martha Poller Tuiskoms: Bestaan uit kort stukkies wat op haar blog verskyn het. Hagar: ‘n Bybelse roman oor die lewe van Hagar, Sara
* Foto krediet – google waar my oë bakhand na jou staar fontein die skelle wete die son het in die siel van jou oë
* foto krediet – google huilend wolf my verlange oor die krom van die sekelmaan aandblomreuke salf die kneusings van my siel terwyl bidwoorde fetus
0 $ (*foto krediet aan google) smeltend huil die heelal en vlerkloos het die skanse weggeval as die kettings van vervloë sprokies anker in