0 $ Deur: Jan N. Alleman Walt Disney het gesê dat as jy dit kan droom, kan jy dit doen. Die warm windjie woel
Geskryf deur Christo du Plessis en voorgelees deur Johann Muller
Soms, veral tydens ’n reis, sien jy iemand deur ’n motorruit, by die ingang van ’n supermark of op die roltrap en jy vergeet die
0 $ Deur Jan N. Alleman Geliefdes, dierbares, vriende, vriendinne, familie, kollegas, volgelinge, vervolgers en belangstellendes, elke horende en nie horende oor: Ieder het
Deur – Jan N. Alleman (Vir regverdigheid moet ons toelaat dat alle manlike vorme ook die vroulike mag insluit) Net ‘n taxi!
Van altyd af was vye vir my spesiaal. Lank voordat dit nog modekos was, was dit al my geliefkoosde vrug. “Woestynkos,” het Pa gesê. “Dit
Goeie more maters, Ja hierdie jaar is besig met sy laaste doodsnikke. Ek ervaar ‘n algehele en algemene lamte en moegheid – ag kom ek
0 $ Oom Fred Siemens het op die plaas Robyn geboer, doer in vandag se Damaraland (dit was nou voor die Odendaal-komissie die plase uitgekoop
0 $ Daar is redes hoekom sekere onderwysers sekere vakke aanbied. Ek dink dit het iets met vakkunde te doen. Daar is beslis ’n rede
Dis Saterdagoggend. Die son maak groot oog op die oosterkim. Hy verf die paar wolkies met ‘n
0 $ Rooikappie #2018 Geskryf deur Brechje Visagie. Die man se skaduwee raak-raak aan die soom van Rooikappie se mantel. Rooikappie loer oor haar skouer.
“Goeie dôner, Emma, het jy nou wragtag gedink ek gaan jou nie herken nie?” Die woorde galm in haar ore. Sy was dan so seker
Uittreksel uit Straatligte in die mis:- 12. My Moeder Ek sien my moeder glimlag uit die hemel vir my Sy was die beste mamma
0 $ Tweede kans Hy het lelik drooggemaak. Soos wat hy al in sy lewe verbrou het, is dit geen wonder dis nou pay
Boeke deur Martha Poller Tuiskoms: Bestaan uit kort stukkies wat op haar blog verskyn het. Hagar: ‘n Bybelse roman oor die lewe van Hagar, Sara
https://www.facebook.com/Dans-Van-Die-Veer-1627737930608108/?ref=br_rs
In die laaste paar dae het ons amper 50 nuwe aantekenaars (subscribers) by gekry. ‘n Aantekenaar kan slegs lees en kommentaar lewer . Niks self