Jare later en weinig mense onthou daardie middag. Nog minder onthou hulle vir Jesica, of vir Theuns. Jare later praat almal op ons dorpie, en ander dorpies soos ons s’n, oor ’n ander hartseer gebeurtenis.
‘n Pandora boks vol terug blik Aan al my gewaardeerde DNS vriende : Die afgelope paar maande was behoorlik ‘n skoppelmaai pret-rit….alles te danke aan
View More