En Tyd Vlieg – Onthou Jy Nog?

Jare later en weinig mense onthou daardie middag. Nog minder onthou hulle vir Jesica, of vir Theuns. Jare later praat almal op ons dorpie, en ander dorpies soos ons s’n, oor ’n ander hartseer gebeurtenis.