0 $ deur die vloedgolf van vele dae het ons twee saam begin stap en midde-in die veertigdae storm het die tortel my vrede met
Sy tree vernuftige kwashale ‘n heuningkwas swiep in die naat gety van die lyf wat stoot teen die lyne geanker, lig, aan die raam sy’
Om die waarheidsal ek’ ie skrik,van hoe se en wie se enwat gesê van leeg lat lêdis ʼn oorvol gedruk,my klein ding vergifnisdaar in die
Ag Jirre, ekke wonner of U se hanne lyk soos myne? U loop soek gedurig na ‘n skaap of ‘n bok wat verlore geraak het
Van altyd af was vye vir my spesiaal. Lank voordat dit nog modekos was, was dit al my geliefkoosde vrug. “Woestynkos,” het Pa gesê. “Dit
Nee, ek sit nie 4hoo in die oggend en skryf omdat ek insomnia het of niks beters het om met my tyd te doen nie.
0 $ Oom Fred Siemens het op die plaas Robyn geboer, doer in vandag se Damaraland (dit was nou voor die Odendaal-komissie die plase uitgekoop
0 $ onder die geloei van die wind waaier wolke deur kliptralies soos droombesems waar hulle teen die gekneusde horison stilweg prentjies verf deur die
0 $ waar jy my hare saggies in sterstof verf het die maan jaloers gekyk hoe die melkweg in spikkels deur my oë tree my
Hier volg 2 videos om jou te help om jou pad op die blad te vind. Die 1ste is vir subscriber/Bydraer as jy pas aangesluit
Dis Saterdagoggend. Die son maak groot oog op die oosterkim. Hy verf die paar wolkies met ‘n
0 $ Rooikappie #2018 Geskryf deur Brechje Visagie. Die man se skaduwee raak-raak aan die soom van Rooikappie se mantel. Rooikappie loer oor haar skouer.
Onder die afdeling “Wie doen Wat” gee ons aan elkeen van ons skrywers geleentheid om ‘n artikel of advertensie te plaas wat hul persoonlike
Ons is nou op die stadium waar die skrywers wat sover opgeteken het, elkeen sy eie blad het en in rus en vrede hul blad
Uittreksel uit Straatligte in die mis:- 12. My Moeder Ek sien my moeder glimlag uit die hemel vir my Sy was die beste mamma
Woorde wat waai Marsofine se debuutbundel is pas vrygestel. Sy het verskeie ATKV toekennings vir die gedigte in hierdie bundel ontvang. Bestel hierdie “moet hê” direk
Boeke deur Martha Poller Tuiskoms: Bestaan uit kort stukkies wat op haar blog verskyn het. Hagar: ‘n Bybelse roman oor die lewe van Hagar, Sara