Clarice Theys

1 week ago

Lees die boeke wat met jou hart praat en jou inspireer. Hulle hoef ook nie beste verkopers wees nie. Net jy alleen kan die woorde kies wat jou siel kan voed.

2 months ago

Ek't geloof behou in Olie vir haar Lamp ... vir meer as 'n jaar. Ek't haar eenkant gesit vir lang tye. Dan weer teruggekeer as sy begin raas het in haar ondraaglike misterie.

Dan weer weggepak as haar onwerklikheid my totaal uitgeput het. Ek't aangegaan met my lewe. Gewerk. Gereis.

Dan, op 'n dag, tel ek haar weer op en stadig, stadig begin iets weer te gebeur.

Dan voel ek beter want sy word sterker. Maar die byl is altyd daar. Om te kap en te sny en selfs te verbrand. Die enigste pad vir 'n skrywer is vorentoe ... 'n pad vol struike

3 months ago

Nota aan myself en enigiemand wat wil ...

Maandag: Belowe jouself om elke dag hierdie week te skryf al is dit vir slegs vyf minute in die oggend en vyf minute in die aand. (Jy mag vind dat jy moontlik langer gaan skryf). Tien minute elke dag. Kan jy so ‘n belofte aan jouself maak? Teen die einde van die week gaan jy vyf dae nader aan jou einddoel wees.

Dinsdag: Skep ‘n diep en eerlike evaluering van jou skrywe. Wat is jou sterkpunte (dialoog, aksie, insig?) Wat kan jy doen om jou sterkpunte na vore te bring?
Wat is jou ontwikkelingsareas? (beskrywing, karakters, lengte, standpunt). Wat kan jy doen om jou swakker punte te verminder?

Elke keer wanneer jy gaan sit om te ‘edit’ (in plaas van skryf) moet jy jou eie evaluasie nagaan om ten einde ten volle eerlik en duidelik met jouself te wees oor jou sterkpunte en ontwikkelingsareas.

Woensdag: Kies ‘n paragraaf van jou werk (slegs een) en bekyk dit van nader. Delf diep in jou lyne. Gaan deur elke woord, een op ‘n slag, asof geen ander woord bestaan nie. Doen dieselfde met frases. Kies jy aktiewe of passiewe tyd? Gebruik jy lewendige werkwoorde? Is jou woordkeuses korrek? Dink klein (mikro) vir nou! Later kan jy dit wat jy geleer het na groter projekte neem.

Donderdag: Neem ‘n blitskursus in weglating (deleting). Onthou die paragraaf waaraan jy gister gewerk het – die een waar jy die beste woorde gekies het? Breek dit nou kleiner af. Haal uit jou rooi pen en streep deur. Wees ongenaakbaar. Wat is die absolute minimum aantal woorde wat jy kan gebruik om jou punt te maak?

Vrydag: Om ‘n goeie voorlegger te wees, is deel van ‘n goeie skrywer. Vandag is die dag wat jy jou werk gaan voorlê.

Maak hierdie belofte aan jouself

So daar het julle dit! Vyf konkrete stappe wat jy dié week kan neem om ‘n beter skrywer te word. Wat Saterdag en Sondag aanbetref – Ontspan. En – dit is belangrik – lees iets wat jou inspireer. Lees diep en gereeld. Moenie lees omdat dit ‘werk’ is nie of omdat jy moet nie! Lees omdat jy daarvan hou. Laat boeke jou vul en voed. ‘n Skrywer wat nie boeke lees nie, is soos ‘n motor se enjin wat probeer om op lug te hardloop.

4 months ago
Clarice Theys Books and more

This story is a personal favourite in my latest book Een dag op 'n Stormdag. One woman's journey in the rugged but breathtakingly beautiful Fish River Canyon after she discovered that a relatively unknown illness called Guillain-Barre Syndrome (GBS) is threatening her life ...
Will she be strong enough to fight this dread disease and how will her newly awakened love for her best friend from her youth affect her struggle?

This story is a personal favourite in my latest book Een dag op 'n Stormdag. One woman's journey in the rugged but breathtakingly beautiful Fish River Canyon after she discovered that a relatively unknown illness called Guillain-Barre Syndrome (GBS) is threatening her life ...
Will she be strong enough to fight this dread disease and how will her newly awakened love for her best friend from her youth affect her struggle?

4 months ago

My nuutste boek is beskikbaar by meeste boekwinkels in die land:
Kus: Swakopmunder Buchhandlung en Die Muschel
Windhoek: Book Den en Book Buddy Namibia (Eros)
Rehoboth: Volkswinkel Spar
Dankie vir die ondersteuning! 😀

5 months ago
'Een Dag Op 'n Stormdag' - The Namibian

'n Fantastiese boekresensie!
Vrinne ... my boek is nog te koop by Book Buddy by The Village in Eros
Dis duidelik dat jy nie moet uitmis nie ...
Lees die resensie!
😀 😀

Hailing from Rehoboth, writer Clarice Gille-Theys has unique sense of storytelling in her native language of Afrikaans that breaks barriers and limitations within Namibia.

5 months ago
Clarice Skryf

Ek wil graag jou kopie van my nuwe boek, Een dag op 'n Stormdag teken!
Kry dit by Book Buddy in Eros, Windhoek of by Swakopmunder Buchhandlung!

5 months ago
Clarice

Waar lees jy my nuwe boek, Een dag op 'n Stormdag? Neem 'n foto en deel hier en staan 'n kans om nog 'n kopie daarvan te wen!!! Jy kan dit dan vir 'n vriend/in skenk!!!
#GeskenkTyd

Waar lees jy my nuwe boek, Een dag op 'n Stormdag? Neem 'n foto en deel hier en staan 'n kans om nog n kopie daarvan te wen!!! Jy kan dit dan vir 'n vriend/in skenk!!!
#GeskenkTyd

6 months ago
Christy

So sweet of Rehoboth Gazette to be first newspaper to write about my book ... and fittingly so! (Rehoboth skrywer mos!)
Now we just wait on all those reviews!
Tell us what you think of the book?
😉

6 months ago
Book Buddy Namibia

I so agree with Book Buddy Namibia!
Do it dear readers ... support by buying, writing a review, recommend it, if you know me, summon me for coffee and post it on FB!
😀 😀
NB ... rather make it a glass of wine!

#aprilcampaign 🇳🇦 Book Buddy Namibia

HOW TO SUPPORT AUTHORS:
💖 Buy a book;
💖 Write a review;
💖 Recommend their books to friends;
💖 If you know them, buy them coffee;
💖 Post on Facebook about how awesome their books are.

For good books, visit Book Buddy, The Village, Liliencron street, Eros, Windhoek, Namibia, T: (061) 302 711, special orders: bookbuddynamibia@gmail.com

6 months ago

Net om julle voornemende boekpubliseerders aan te moedig. Ek het in die eerste week nadat ek my boek bekendgestel het, reeds die volledige kosts van my boek verbygesteek!
Dit is 'n klinkklare bewys dat as jy hard werk, ernstig bemark en darem ook alreeds 'n handjievol 'fans' het, dit gedoen kan word!
Moenie moed verloor nie!
Jou groot deurbraak is om die draai!

7 months ago

Slegs 'n paar ure oor om hierdie bestelling vas te maak! Verseker jou getekende kopie vir slegs N$200.00 (normale prys is N$240.00)
😀 😀

7 months ago
Ria

Duimpie, deel en lewer kommentaar - groot asseblief op ons video en asseblief ook op die YouTube link. Ons het borge nodig om die 120 minute DVD te maak.

7 months ago

"Early Birds"

Spesiale Aanbod voor Vrystelling!!

Kry nou jou boek vir slegs N$200.00

(Normale Prys is N$240.00)

Verseker jou getekende kopie deur nou te bestel!

E-wallet na 081 278 5269 met jou naam as verwysing!

Aanbod slegs geldig tot 28 Februarie!

Afrikaanse fiksie op sy beste! Aangrypende verhale (behalwe een) wat in die hartjie van Namibië afspeel!

8 months ago
Ina

Funniest video for the day!
Big ups Repies se mense!
😀 😀 😀

Luister mooi my ma se kjend.....

10 months ago

Eerste proef vir my Omnibus vandag gedruk!
Ek hou dit dalk nog die naweek in my twee hande!
So opgewonde soos 'n kind.
😀 😀

10 months ago

Wat 'n wonderlike geleentheid. Breeze of Words Poetry hosted by Strand Hotel in Swakopmund. This was the last one for the year.
I read a poem I wrote in 2008 ...
Not a masterpiece ... not even in the right sense of the word a poem ... just words put together to reveal my heart ... as a younger single mother who overshared her sadness with her two kids .... thinking that it would keep them closer ... the question remains, did it?

Here it is:

Abba Mamma
Clarice Theys

She’s strong and fierce … they thought
If things don’t go her way, vengeance will be on them
Her eyes always dry and far-away
They tell her, “Mamma, you’re so cold!"

Her heels and hair tied up high
Her face brave – never to be heard her sigh
It’s only when all is quiet that she remembers
How she burdened them with her sadness

For years when they were younger
She shared her fears and tears
So caught up in her own pain, she hardly saw the wounds
She caused with each story of her broken life

Cutting them in pieces
Inch by inch, day by day
She thought she was just sharing, she thought it was the way
And blindly believed that her sadness would glue them together, forever!

But it didn’t – it was a load too heavy to carry
For shoulders so young, and hearts so weary
And now it’s only their anger left for her to pick up
To Abba Mamma alone in the rain so cold!

« 1 of 2 »

2 kommentare op “Clarice Theys”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.