Skrywers

10 kommentare op “Skrywers”

  1. Ek speel met die gedagte om te kyk hoeveel siele ek kan saam neuk Omaruru toe, so hou asb duim vas, ek gaan more met die skoolhoof praat om te hoor of hy nie ook ‘n kunsinnige kinders met ouers wil saam stuur nie!

  2. Die Namib skryf het my woorde leer swem in ‘n see vol branders, ek geniet elke minuut wat ek mag deel wees van hierdie wonderlike blad.
    baie dankie aan die skepper van die blad.
    Jacky

  3. As ek al ‘n groot naastediens gesien het, dan sien ek dit nou hier op hierdie blog! Ons’gewone’ skepsels trek die skouers op as ons nie weet hoe nie, maar Ria pak die bul by die horings en loop met hom! Baie geluk, Ria. Hierdie blad gaan groot word – groter as wat jy vandag mag dink.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.