Die Meester van Verdwaal, ek en die hond maak ‘n pitstop by die voormens prentjies. Gisteraand se oorskiet ribbetjie laat ‘n subtiele hardekool rook teen
So ek is vir ‘n paar dae in selfopgelegde issolasie. As gevolg van ‘n normale slegte verkoue. Nee, ek het nie Covid-19 nie, maar die
Hieronder volg statistieke net vanaf DNS se data van wie besoek ons webblad en blog. Hopelik om Afrikaans te lees. Ons wil baie graag van
Tydens ‘n onlangse NETWERK-werkswinkel, vernuftig gefasiliteer deur Anton du Preez, is heelwat los drade vasgeknoop rondom netelige kwessies soos: • HET NETWERK GEVORDER? • WAAR
Tien dekades het hy bo die stad getroon koper-brons torso – ruiter saal en toom, bedrewe, kunstig op voetstuk vasgeheg soldaat gepantser om vir sy
Mens! My liefste mens, het jy enige idee hoe gelukkig en bevoorreg jy is om te wees? Net die feit dat jy bestaan maak jou
Engela Genis – 2 Toekennings Oomblikke vasgevang in foto’s My foto-album – een van my mees geliefde besittings. Die goeie ou dae is vasgevang in
Griffel Wenners – JUANNé SCHLECHTER My hart verlang Wanneer die verlange te veel raak weet ek dat jy êrens is. Êrens met jou gedagtes én
https://www.flipsnack.com/campmagazine/die-gecko-des-2019.html
Iemand sê nou die dag “hulle maak nie meer mans soos in julle se tyd nie” en ek begin herkou hieraan. Wat het dan verander
ek kan nie weer nienie nog ’n keer niemy god dis verkeerddis onmenslik wreed eers my moederop agt en veertigen nou my sussiesy’s agt en
Griffel Wenners Alleen deur Beatri Turner van WHS Alleen Alleen op ‘n stoep siensy die horison glinster.Die verte bly leeg –wit seile waarna sy soek.
Griffel Wenners 2de plek: Wilhelm Pieterse van WAP, Windhoek ‘n BOEK Met ‘n lekker boek kan jy allerhande plekke besoek.Jy hoef net in jou bed
Griffel Wenners 2de plek: Susanne du Toit van WAP, Windhoek Genadelose genade (Petteri Sianio) Die vroeë briesie ritsel die vars groen blare wakker na die
Griffel Wenners 2de Plek Gr 8 – 9 – Engela Genis WHS, Windhoek. (Sy het ook die derde plek verower, maar op grond van die
Liewe DNS’er, ek hoor in die verte ‘n radio speel country musiek en die onderstaande prentjie kom by my op. In my storm en drang
Griffel Wenners TWEEDE PLEK: LUCA COFFEE, WINDHOEK GYMNASIUM Daar is nie meer werk nie!! Dis 24 Desember en Kersvader se spesiale Jingle Bells-alarm gaan klokslag
Groot dankie aan al ons Afrikaanse besoekers reg oor die wereld. Ons sien en waardeer.
KORTKUNS:
Gr. 10-12
1ste plek: Ek móét daar wees deur De Wet Oosthuizen van WAP, Windhoek
2de plek: Genadelose genade deur Susanne du Toit van WAP, Windhoek
3de plek: Pietronella tot die mag 3 deur Annemarie Booysen, WAP, Windhoek
Gr. 8-9
1ste plek: Stilte na die storm deur Karli Rudolph van Walvisbaai Privaat Hoërskool in Walvisbaai
2de plek: My kaalvoetdae op die plaas deur Engela Genis, WHS, Windhoek. (Sy het ook die derde plek verower, maar op grond van die kompetisiereëls, ontvang sy slegs haar beste prestasie.)
3de plek: Dis nie hoe lank nie deur Juan Botha, WAP, Windhoek
Gr. 6-7
1ste plek: Ontdekking deur Ida Schaaf van Whk Gymnasium, Windhoek
2de plek: Daar is nie meer werk nie deur Luca Coffee, Windhoek Gymnasium, Windhoek
3de plek: Krisis deur Konrad Ries von Bergen, WAP, Windhoek
DIGKUNS:
Gr. 10-12
1ste plek: Glimlag vir die maan deur Jana van Zijl van Pro-Ed Akademie, Swakopmund. (Sy het ook die tweede plek verower, maar op grond van die kompetisiereëls, ontvang sy slegs haar beste prestasie.)
2de plek: My hart verlang deur Juannè Schlechter van Pro- Ed Akademie, Swakopmund
3de plek: 10 000 Voet deur Melissa Nel van Edugate, Otjiwarongo
Gr. 8-9
1ste plek: Papawerkind deur Karli Rudolph van Walvisbaai Privaat Hoërskool in Walvisbaai
2de plek: Alleen deur Beatri Turner van WHS, Windhoek
3de plek: Straatligkinders – Zoë Veldsman van Privaatskool Moria, Outjo
Gr. 5-7
1ste plek: Reënwolke deur Gerhard Becker van WAP, Windhoek
2de plek: ‘n Boek deur Wilhelm Pieterse van WAP, Windhoek
3de plek: Boelies deur Carissa Steyn van WAP, Windhoek