Dit is absoluut ongelooflik waar ons video Namibmooi loop draai. Op Whatsapp is hy al reg rondom die wêreld! Antwoord
Dit het ek ook uit dure ondervinding geleer, Ria. Dit bring jou niks in die sak om te boost nie. Antwoord
like en share is maar net die beste – as almal saamwerk en tevrede is met wat hulle sien – dan deel mense graag. Antwoord
Moet nie boost nie – hulle soek net geld – share net en nooi mense om jou blad te “like” en te volg. Antwoord
Dit is absoluut ongelooflik waar ons video Namibmooi loop draai.
Op Whatsapp is hy al reg rondom die wêreld!
Dit het ek ook uit dure ondervinding geleer, Ria. Dit bring jou niks in die sak om te boost nie.
like en share is maar net die beste – as almal saamwerk en tevrede is met wat hulle sien – dan deel mense graag.
Jistie.
Die “boost” gedoente op die fb blad kos darm baie geld.
Moet nie boost nie – hulle soek net geld – share net en nooi mense om jou blad te “like” en te volg.
Hello Julle Taranakies – ek is in terwyl julle sukkel 🙂