Hieronder volg statistieke net vanaf DNS se data van wie besoek ons webblad en blog. Hopelik om Afrikaans te lees. Ons wil baie graag van
Tydens ‘n onlangse NETWERK-werkswinkel, vernuftig gefasiliteer deur Anton du Preez, is heelwat los drade vasgeknoop rondom netelige kwessies soos: • HET NETWERK GEVORDER? • WAAR
KORTKUNS:
Gr. 10-12
1ste plek: Ek móét daar wees deur De Wet Oosthuizen van WAP, Windhoek
2de plek: Genadelose genade deur Susanne du Toit van WAP, Windhoek
3de plek: Pietronella tot die mag 3 deur Annemarie Booysen, WAP, Windhoek
Gr. 8-9
1ste plek: Stilte na die storm deur Karli Rudolph van Walvisbaai Privaat Hoërskool in Walvisbaai
2de plek: My kaalvoetdae op die plaas deur Engela Genis, WHS, Windhoek. (Sy het ook die derde plek verower, maar op grond van die kompetisiereëls, ontvang sy slegs haar beste prestasie.)
3de plek: Dis nie hoe lank nie deur Juan Botha, WAP, Windhoek
Gr. 6-7
1ste plek: Ontdekking deur Ida Schaaf van Whk Gymnasium, Windhoek
2de plek: Daar is nie meer werk nie deur Luca Coffee, Windhoek Gymnasium, Windhoek
3de plek: Krisis deur Konrad Ries von Bergen, WAP, Windhoek
DIGKUNS:
Gr. 10-12
1ste plek: Glimlag vir die maan deur Jana van Zijl van Pro-Ed Akademie, Swakopmund. (Sy het ook die tweede plek verower, maar op grond van die kompetisiereëls, ontvang sy slegs haar beste prestasie.)
2de plek: My hart verlang deur Juannè Schlechter van Pro- Ed Akademie, Swakopmund
3de plek: 10 000 Voet deur Melissa Nel van Edugate, Otjiwarongo
Gr. 8-9
1ste plek: Papawerkind deur Karli Rudolph van Walvisbaai Privaat Hoërskool in Walvisbaai
2de plek: Alleen deur Beatri Turner van WHS, Windhoek
3de plek: Straatligkinders – Zoë Veldsman van Privaatskool Moria, Outjo
Gr. 5-7
1ste plek: Reënwolke deur Gerhard Becker van WAP, Windhoek
2de plek: ‘n Boek deur Wilhelm Pieterse van WAP, Windhoek
3de plek: Boelies deur Carissa Steyn van WAP, Windhoek
Luister elke weeksoggend – Maandag tot Vrydag na voorlesings van ons DNS skrywers deur Rhona. Indien jy die voorlesing gemis het – of weer wil
0 $ Lees, Laai Af, Deel en/of Druk Uit.
Kyk op ons Spyskaart / Menu het ‘n nuwe item bygekom: Palet – Kunstenaarsblog – https://palet.namibskryf.com Op aanvraag van ons lede het ons besluit om ook
Nou het ons mos hier op DNS ‘n verskriklike kwaai Anti-spammer program. Die lys van mense wat gestop word is nogal erg. MAAR ek het
https://afrikaans.com/leefstyl/namibiers-se-passie-vir-afrikaans/ Baie dankie aan Afrikaans.com en Alita Steenkamp vir die mooi artikel oor DNS.
Hier volg 2 videos om jou te help om jou pad op die blad te vind. Die 1ste is vir subscriber/Bydraer as jy pas aangesluit
Onder die afdeling “Wie doen Wat” gee ons aan elkeen van ons skrywers geleentheid om ‘n artikel of advertensie te plaas wat hul persoonlike
Ons is nou op die stadium waar die skrywers wat sover opgeteken het, elkeen sy eie blad het en in rus en vrede hul blad
Sjoe (vr)ouens! Ek is nie seker wat en hoe dinge besig is om te gebeur nie ?! Dis absoluut fenomenaal. Ek het presies 2 weke
Sal die volgende subscribers hulself asseblief so gou as moontlik identifiseer met ‘n persoonlike vonkpos kontak waarin jy my vertel wie jy is. Jy kan die
In die laaste paar dae het ons amper 50 nuwe aantekenaars (subscribers) by gekry. ‘n Aantekenaar kan slegs lees en kommentaar lewer . Niks self
Om ‘n doodgewone pos – skryf, foto of video op die blog te plaas is maklik. Op jou menu bar – kies New Post (NIE
KYK HIER! – Belangrik