HANDE

Ag Jirre, ekke wonner of U se hanne lyk soos myne? U loop soek gedurig na ‘n skaap of ‘n bok wat verlore geraak het