Vasgevang in hoop, liefde en pyn Vasgevang in n warboel gedagtes Vasgevang in lewe vol vraagtekens Wie weet, wie besef, wie verstaan Hoeveel kan mens
Dit is net die Heer Wat jou kan oortiug om te bekeer Dan wil jy hê meer en meer Van wat die Heer jou kan
Die lewens pad Lank hard en warm Waar sal my hulp vandaan kom Nog ‘n tree Dan ‘n glimlag 10 sent in die pad steweig
Droog is die aarde Met berg rots so trots Bossies wat spog met groen Met myle van niks so mooi Geen warm of koud ooit
Wat ek vandag hier beleef Sal ek nimmer ooit vergeet Met blomme wat dans in die wind Net so uitgelate soos ‘n kind Die kleure
Ja of nee, wie weet Wie sal sê Nou hier, dan weg? Die wind waai Waar kan dit mis? Ja, dis hoe dit is Baie
Wat is daar te vrees Met Jesus aan ons sy Hoe wonderlik kan die lewe wees As ons vas glo en bely Jesus het vir
O hoe heerlik is die lewe nie Wanneer ‘n mens kan deel Die Here wys jou altyd wie En Hy sal ‘n ontmoeting reel Dis
Dit is altyd nodig om te weet Dat Jesus het jou lief En ons moet nimmer ooit vergeet Die Bybel is ‘n brief ‘n Liefdes
Die vrou Eendag was daar ‘n vrou Sy was nie baie klein gebou Sy het ‘n hart vir mense gehad En was beskikbaar van vroeg
Ek wil ‘n gedigie skryf, Oor ‘n intresante bedryf. Die onderwerp is ‘n soliede ding, Wat baie gedagtes weer terug bring. Oor al die
Wie kan die hart van die mens beter as Ek verstaan? Wie het met meer pyn as Ek deur die lewe gegaan? Ja, Ek maak
Hoe maklik is dit nie om te sê: Byt vas, die lewe moet aangaan. Hoe maklik is dit nie om te sê: Toe maar, ek
Saggies deur haar hare streel n sagte wind .Stil sit sy daar, staar die verte in.Dis haar ‘alleen’ plekkie, waarheen sy altyd kom as alles
Is jy hardseer of is jy bangDan sal ek vir jou die son wil vangKalmte sal ek in jou hart bringTerwyl ek in die son
0 $ Vroeg oggend staan hy opSy treë weer swaar en stadigSkiffel, skiffel skuif sy voete vorentoelangsaam, tree vir tree Sy kop hang, asof dit
My trane kindIn my hart vas gebindOnder my hart was jy toegevouReeds toe was ek lief vir jou Maar groot word is seerEn die lewe
Wie is ek?Waar vind ek myself?Op ‘n wolk met ‘n silver rand,Of in die son wat als verbrand? Soms droom ek ek val en valSonder
Daar loop sy in haar miniManne, jul wil dit nie sien nieTik-tak, tik-tak trippel sy daarEk moet net keer om nie te staar Die boudjies
Dit is altyd nodig om te weetDat Jesus het jou liefEn ons moet nimmer ooit vergeetDie Bybel is ‘n brief ‘n Liefdes brief geskryf vir