Jare later en weinig mense onthou daardie middag. Nog minder onthou hulle vir Jesica, of vir Theuns. Jare later praat almal op ons dorpie, en ander dorpies soos ons s’n, oor ’n ander hartseer gebeurtenis.
Deur: Jan N. Alleman Hi Ta’ Meraai, Ek skryf sommer net. Nee, eintlik skryf ek om te sê hierdie jaar het my bestorm. Kompleet nes
(Jan N. Alleman) Gister was ‘n donker nag! Dood het spykers Deur ‘n hart gekloof. Ons almal weet, Maar Niemand ken die omvang van die
0 $ Deur: Jan N. Alleman Hierdie werk is opgedra aan my pa; vir hom wat vir my kosbaar is – waar ek ook eers
Deur: Jan N. Alleman Op mooi Engels sê ons baie gemaklik, na ’n besonderse indringende verskil van opinies: “to each his own.” Ek struikel nog
0 $ Deur: Jan N. Alleman Walt Disney het gesê dat as jy dit kan droom, kan jy dit doen. Die warm windjie woel
0 $ Deur Jan N. Alleman Geliefdes, dierbares, vriende, vriendinne, familie, kollegas, volgelinge, vervolgers en belangstellendes, elke horende en nie horende oor: Ieder het
Deur – Jan N. Alleman (Vir regverdigheid moet ons toelaat dat alle manlike vorme ook die vroulike mag insluit) Net ‘n taxi!
(’n Wekroep) Petrus kraai. Iewers in die agtertuin kraai Petrus met soveel oorgawe dat ek in my slaap verwarde geestesoog sien hoe die kam op
0 $ Daar is redes hoekom sekere onderwysers sekere vakke aanbied. Ek dink dit het iets met vakkunde te doen. Daar is beslis ’n rede
Dis Saterdagoggend. Die son maak groot oog op die oosterkim. Hy verf die paar wolkies met ‘n