Augustus

Augustus skop sand en skarrel dwarrelend rond met droë blare beur teen elke deur skryf teen ratelende rame grimas grawe stof uit loopslootjies vee vergete