Estelle is gebore en het grootgeword in die Keetmanshoop-distrik in die suide van Namibië. Sy het in 1972 haar hoërskoolloopbaan aan die Hoër Meisieskool Bloemhof
in ‘n oer en vreemde land op ‘n afgeleë verlate strand soekend na vergane skepe – net nog dryfhout in die sand – skedel skulp
Ons ry deur die verlatenheid van die Skedelkuspark, ‘n oerlandskap wat lyk of dit nie aan hierdie wêreld behoort nie. Ons ry stadig want die
My lentelied het ‘n vals akkoord die wysie deur die wind verwaai ‘n seevoël hang in eensaam vlug in ‘n grou en somber lug ‘n
0 $ Om die kospotte van ons moeders in die smeltkroes aan die kaap in gesellige kombuise het ons ons taal leer praat kaaskop en
Hi Ria! Hier is ek uiteindelik… sal more my goed begin oplaai
View More