WAARDIGHEID
daar waar net God sien
huil die winterwind
oor jou,
my kind
drink jy die pynbeker,
ledig jy tot die droesel
stap jy,
sonder haat,
sonder nyd
lig jy jou ken met waardigheid
so ken ek jou, uitnemend vrou!
– Dalene Mellet
I love what you guys are up too. This sort of clever work and exposure!
Keep up the great works guys I’ve you guys to my personal blogroll.