Belofte

Die lewens pad

Lank hard en warm

Waar sal my hulp vandaan kom

Nog ‘n tree

Dan ‘n glimlag

10 sent in die pad steweig gebêre

Dan “hoor” ek die antwoord

Beur vorentoe my kind

Ek IS daar vir jou

Katrien

foto Sonja Beatrix Coetzer

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.