Vrees nie
Wat is daar te vrees
Met Jesus aan ons sy
Hoe wonderlik kan die lewe wees
As ons vas glo en bely
Jesus het vir ons gestref
Hy is daar vir swaar en seer
Hy wil ons daagliks net bederf
Al wat Hy vra is dat ons bekeer
Op die Glorie van Jesus sal ons ry
Sy wil vir ons, sal ons dan kry
Ag hoe lekker is dit nie om te weet
Dat Hy sal ons nimmer as te ooit vergeet
Katrien
