Vir altyd?
Ja of nee, wie weet
Wie sal sê
Nou hier, dan weg?
Die wind waai
Waar kan dit mis?
Ja, dis hoe dit is
Baie tyd, min tyd
Altyd koffie tyd!
Katrien

Waar Afrikaans bymekaarkom
Ja of nee, wie weet
Wie sal sê
Nou hier, dan weg?
Die wind waai
Waar kan dit mis?
Ja, dis hoe dit is
Baie tyd, min tyd
Altyd koffie tyd!
Katrien