Skoonheid

Droog is die aarde

Met berg rots so trots

Bossies wat spog met groen

Met myle van niks so mooi

Geen warm of koud ooit te veel

‘n Skoonheid wat mens se hart steel

Katrien

foto Sonja Beatrix Coetzer

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.