Luister elke weeksoggend – Maandag tot Vrydag na voorlesings van ons DNS skrywers deur Rhona.
Indien jy die voorlesing gemis het – of weer wil luister: Gaan na Kanaal 7 se webspasie en vind Die Namib Skryf onder Potgooi.
Deel gerus met al jou vriende en liefhebbers van Afrikaans.