Die Sonneblom
Is jy hardseer of is jy bang
Dan sal ek vir jou die son wil vang
Kalmte sal ek in jou hart bring
Terwyl ek in die son so sing
Met my sonkleur wat jou so vasvang
Weet ek jys ok al is jy bang
Elke dag sal ek jou stralend groet
Tot ek weer moet gaan – vir altyd – vir goed
