Spore 2

0 $

Spore, gister, vandag, more
Vier paar, vyf paar, klomp
Spore wat trap
Sag trap, seer trap, diep trap

Baie pare, dan weer min
Die spore wat in my hart begin
Spore kom by 
Spore raak weg
Spore wat sny
Spore soms so reg

Spore van liefde
Maak die hart lag
Spore uit jou lewe geruk
Laat jou seer hart met n snuk

Spore is nodig
Spore maak bly
Spore bring lig
In die hart van my

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.