Die Namib Skryf – sonder grense

Waar Afrikaans bymekaarkom

So alleen

0 $

Seer, Trane, Elendig, Verward, Eensaam, Neederig……

Soveel breuke, soveel stukke….. Waar het alles begin? Die lewe is hard, stamp en stoot Hoeveel kan een mens regtig vat?

Soveel breuke, soveel stukke
Diep snye, gate, weg gebere
Met n hart wat bloei, Druppel vir druppel
En stadig al die krag uit hom tap
Moes hy tree vir tree deur die samelewing stap

So Seer, so Stukkend, so Alleen
Nou is daar net herhiniringe en geween
En die wete, hy was net aan ons geleen

Met kitaar en gesang sal ons hom onthou
En sy plekkie in ons harte saggies toe vou

Related Posts

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

Translate »