Die Namib Skryf – sonder grense

Waar Afrikaans bymekaarkom

Ja ek kan

0 $

Vandag wil ek my vlerke sprei!
Maar sal ek dit ooit reg kan kry?

My vlerkies is lank gelede geknak
Net toe ek my eerste treetjies kon stap

My vlerkies is so baie geknou
Dit was n baie seer hou

My vlerkies is geskeur
My hartjie kry nou nog seer

Maar deur hierdie wrede wêreld Sal ek beur!
Al moet ek met al my krag daar deur skeur

En my vlerkies SAL ek met trots dan sprei
So wyd en breed soos ek hul kan kry!

Related Posts

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

Translate »