Die Namib Skryf – sonder grense

Waar Afrikaans bymekaarkom

Eks gereed

0 $

Nuwe uur
Nuwe dag
Nuwe jaar

Nuwe wense
Nuwe voornemens
Ja dis waar

Tyd beur vorentoe
Elke uur van elke dag
Nee, stadig – ek wil nog wag!

Net eers asem skep
Myself orienteer
In rat kry vir dit wat gaan gebeur

Nou ” Nuwe Jaar”
Is ek reg vir jou sowaar
Wat jy ookal die jaar inhou
Sal ek hanteer met n uitklophou!

Related Posts

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

Translate »