Die Namib Skryf – sonder grense

Waar Afrikaans bymekaarkom

My Pen

0 $

My pen

Ek skryf vir jou ‘n brief my lief
‘n Liefdes brief so uit my hart

Ek wil skryf van lief en lag
Maar my pen het ‘n ander slag

Ek wil skryf van jou sagtheid en jou trou
Maar al wat ek voel is seer en rou

Ek wil skryf oor jou sagte aanraking
Maar al wat ek voel is seer en aftakeling

Met my pen wil ek net skryf van mooi
Maar HY wil net die waarheid ontplooi

So, ek sit vir pen nou neer
Tot ek met minder seer weer probeer

Related Posts

One thought on “My Pen

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

Translate »