Bidspringkaan

Na die liefde
kom die dood
met liefde word eers die kop
gemesmeraais
tot dermryg
en self offer
‘n ligaam leeggesuig
leëdop sombie
voorbestaan
wat hartklop soek
In Bidgogga buig.
(c)Paul S. Cloete
Waar Afrikaans bymekaarkom
Na die liefde
kom die dood
met liefde word eers die kop
gemesmeraais
tot dermryg
en self offer
‘n ligaam leeggesuig
leëdop sombie
voorbestaan
wat hartklop soek
In Bidgogga buig.
(c)Paul S. Cloete
So mooi geskryf – maar ook so sinies en seer en kwaad.