Kunstenaars Palet!
Kyk op ons Spyskaart / Menu het ‘n nuwe item bygekom:
Palet – Kunstenaarsblog – https://palet.namibskryf.com
Op aanvraag van ons lede het ons besluit om ook vir die kunstenaars en fotograwe in Namibië en Suid-Afrika (Ook die in diaspora) hul eie blog te skep.
Sluit gerus aan en deel jou fotos en kunswerke op die blad. Laat weet ons wat jy dink.
Namib Groete