Maklik

Om nou op die blog te pos is bitterlik eenvoudig.
Jy kies net eenvoudig ‘n nuwe blok vir elke aksie.
Besluit wat jy in die blok wil plaas

As jy net wil gesels – dan kies jy nie eens ‘n blok nie – jy begin eenvoudig net tik. Of plak die deel wat jy uit jou Word dokument gekies het.