Kaalvoetkind 13th November 201813th November 2018 By Meraai Groete en Goeters / Prosa / Sommer Gesels loop dikwels kaalvoet my kind die aarde smag na die warm aanraking van jou gebeente Kudu van die Kalahari Artikel navigasie Precious Needles – Karin BesterHeitsi Eibeb
Kaalvoet sal altyd my beste skoene bly!
Myne ook. Kaalvoet is my ding.