Precious Needles – Karin Bester

Precious Needles
Hello, My naam is Karin Bester, en ek stel jou graag voor aan my besigheid.
Jou Alles in Een Stop Handwerk Hoekie.
Precious Needles se ontstaan is as gevolg van my liefde vir mense, naaldwerk en ander kunste.
Precious Needles is in Okahandja, Namibië geleë. Hier doen ons naaldwerk, borduurwerk, applique werk, glas "brand" (etching) en nog baie meer.
Ons maak klere, las dit, lap dit, sit ritsluiters in, en wat ookal jy nodig het.
Ons maak TRADISIONELE klere en maak klere vir TROUES.
Ons lief dit om vir die skole hul konsert klere vir die kinders te maak en ook enige ander "FANCY DRESS" klere. Enige tema klere geniet ons om te maak
Ons maak verskillende skole se skooldrag en borduur ook skoolwapens.
Ons maak geskenk pakke (hampers). Ons print ook op klere, bekers, blikbekers, beddegoed en vele meer. Ons trek stoel kussings oor en maak gordyne. Ons doen ook nommerplate vir troues en matriek afskeid.
Ons sien ons self as n "ÉEN STOP WINKEL".
ONS WERK IS REG OOR NAMIBIA EN SELFS IN RSA. Ons versend na enige plek in Namibia.
Kontak my:
Selfoon: +264 81 601 5404
Besigheids ure: 8:00 tot 16:00
Vonkpos: karinrust@yahoo.com
FB: https://www.facebook.com/pg/preciousneedles/about/?ref=page_internal