Meer oor Koster

Uittreksel uit Straatligte in die mis:-

 

12. My Moeder

Ek sien my moeder glimlag uit die hemel vir my

Sy was die beste mamma op aarde te kry

Sy het ons laat opgroei om mekaar lief te hê

Die heel beste mamma kan ek met reg sê

 

Liefste moeder ek sê dankie

Vir al jou liefde so teer

Waarmee u ons groot gemaak het

Mamma ons mis jou net meer

 

Sê groete aan my pappa, sus en boeties daar bo

En dankie vir die lering om in Jesus te glo

Ons sal jou vir ewig in ons harte bewaar

U liefde sal ons dra, al gaan dit ook swaar

 

©Koster Cronje

 

Om hierdie bundel te bekom:

teen N$ 120

bestel by Koster +264 81 251 5208 of koster.cronje@gmail.com

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.