Die Namib Skryf – sonder grense

Waar Afrikaans bymekaarkom

Ciska Olivier Boeke Bekendstelling

Ciska Olivier se eerste twee romanses is reeds op die rakke en sy in samewerking met AoA Creative Block  nooi jou uit om op 3 November 2018 saam te kom kuier wanneer sy die bekendstelling hou vir:

Krummelpap in Parys (Proeseltjie) en Vir 'n oomblik vir altyd (Proeseltjie) te Windhoek by The Garden Café (Ferreira's Kwekery) Tyd: 8:00 tot 12:00 Toegang: Gratis

Related Posts

One thought on “Ciska Olivier Boeke Bekendstelling

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

Translate »