Om te pos.
Hier heel bo in die middel is ‘n plus teken – “+” wat langsaan staan New.
Kies daar. Kies Pos.
Jy het 2 keuses van Edit. Gebruik die vaal een vir nou – Ignoreer die Visual Composer. Hy is vrek ingewikkeld.
Onder Ad a New Post – skryf jy die titel.
Dan in die paragraaf – skryf jy jou storie, laai n video of n foto.
Onder Categoris kliek jy waar jy gelys wil wees.
Onder Formaat kan jy ook kies wat en hoe. Hierdie is nou net Standaard.
En dan druk jy die blou knoppie – Publish.