Die Namib Skryf – sonder grense

Waar Afrikaans bymekaarkom

'n Blad vir Elke Skrywer

OP hierdie stadium van die geveg het ek werklik nog geen idee wat ek doen nie. Ek het 'n prentjie in my kop - maar of dit enigsins moontlik is (dit lyk tog wel so... ) EN of ek dit gaan regkry om dit te implementeer is nog 'n geveg waarmee ek beisg is. 2 Weke terug het ek geen idee gehad wat 'n Webspasie behels - behalwe om iets te soek op die soek-enjins nie. Nou het ons al 'n vol spasie en hier is ek nou besig met 'n splinternuwe fase. Die einddoel is dat elke skrywer sy eie blad in stand sal hou op die blog. Is Blog ooit 'n Afrikaanse woord? Ek sal vir ViVA moet gaan vra. So as enigeiemand daar buite die kennis het om my te help - sal ek dit vreeslik waardeer. Namib-groete Meraai  

Related Posts

En Tyd Vlieg – Onthou Jy Nog?
Die Meester van Verdwaal
Vrees is die moordenaar.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

Translate »