Hello Wereld
Hierdie is Die Namib Skryf se eie eie blogwerf, waar ons vir elkeen van ons skrywers haar/sy eie blad gaan skep.
Ons is baie opgewonde oor wat besig is om te gebeur – hou hierdie spasie dop.
Binnekort kan jy jou persoonlike gunstelinge volg met al hul werk netjies bymekaar – en ook sommer lekker met hulle gesels.
Hartlike Namib Groete
Meraai
Dis ‘n gesukkel as jy tegnologies gestrem is, maar aanhouer wen. Dink ek?
Jippeeee
Jipeeee